R 936 000 | 2 bed property for sale in sasolburg

Property Description

Hierdie baie luukse en netjiese opgepaste 2 slaapkamer, 2 badkamer suursteen huis is geleë in ’n veilige en gewilde kompleks in ’n goeie area van Sasolburg. Die woning bied uitstekende aandag aan detail en is perfek vir kopers wat net wil intrek sonder enige instandhoudingswerk. Soos die foto’s wys, is elke vertrek stylvol en prakties afgewerk met kwaliteit en netheid as prioriteit. Elke vertrek is verder afgewerk met pragtige dekoratiewe ligte wat bydra tot die luukse gevoel van die woning. Die sonnige sitkamer skep ’n warm en uitnodigende atmosfeer, terwyl die motorhuis met ’n remote oop- en toegemaak word vir ekstra gerief en veiligheid. 2 Ruim slaapkamers 2 Netjiese badkamers Sterk en stylvolle suursteen afwerking Sonnige en ruim sitkamer Kombers om die geyser vir energiebesparing Motorhuis met remote-beheerde deur Netjiese kombuis met kwaliteit afwerkings Trek in en bly – geen werk nodig Veilig en privaat komplekslewe


Property Details

Purchase Price R 936 000

Type of PropertyTownhouse

Last Updated17 May 2026

Rooms

Bedrooms2

Bathrooms2

External Features

Garages1

Property Location

Similar Property in nearby suburbs

Agent

Paul Lessing

Share        

Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Sasolburg!


Close